top of page

Sat, Jun 15

|

Dullstroom

Oppi-Plaas Fees Dullstroom

Kom kuier saam net soos wat n Afrikaner kan! Die Oppi-Plaas fees word gehou die 15de en 16de Junie 2024 met vermaak uit die boonste rakke! Daar is iets van als, stalletjies, visvang, perdry kompetisies, kindervermaak, praatjies en natuurlik lekker afrikaanse musiek! Maak seker jy is daar!

Tickets are not on sale
See other events
Oppi-Plaas Fees Dullstroom
Oppi-Plaas Fees Dullstroom

Time & Location

Jun 15, 2024, 9:00 AM – Jun 16, 2024, 10:00 AM

Dullstroom, F4GG+P2, Dullstroom, South Africa

About the event

Dit is weer daai tyd van die jaar! Dis tyd vir 2024 se Oppi-Plaas fees! Twee dae van lekker pret met hope kindervermaak, ‘n REUSE biertent en ‘n verskeidenheid kos en ander stalletjies. Hier kan familie en vriende weer saam kuier en sing net soos Afrikaners kan! Kom kuier saam, maak seker jy is daar en mis niks. Kaartjies is slegs by iTickets beskikbaar! Kunstenaars om na uit te sien:15 Junie – Saterdag16 Junie – Sondag Steam Boere orkes Steam Boere orkes Moonshine Country Blues Band Shané Barto Nicholis Louw Demi Lee Moore John Rock Prophet Steve Hofmeyr Jo Black

#Sekelboer

Share this event

bottom of page